Touch Rugby Signup

Signup to win a week in Seychelles

WhatsApp us on 060 554 5950 or  Email: info@ingilozipark.co.za if you require more information.

    exotic, wild animals, barbecue, barbeque, BBQ, Bush BBQ, Bela Bela, things to do, attractions, tourist, tourism, bushveld, experience, unique, waterberg, safari, game drive

    Reëls for Ingilozi Touchies

    -Elke touch moet onder die heupe wees met 2 hande, gelyktydig,

    Of Enige plek op die lyf met 2 hande

    Of enige plek op die lyf met 1 hand,

    Ons speel gewoonlik met 2 hande onder die heupe tot by die bene en dit werk lekkerder, dis meer Challenging

    Dan elke span kry 3 kanse met die bal en elke touch tel as 1

    Soo dis 1 touch, dan tik die span en hardloop weer, dan 2de Touch en speel weer dan 3de Touch is dit die ander span se bal

    – dan die bal mag nie die grond raak nie Anders is dit die ander span se bal,

    Soo as jy aanslaan of die bal laat val is dit die ander span sin, en hulle begin weer met 3 touches aan hulle kant

    – die bal mag ook nie enigsins geskop word nie,

    Indien die bal afgeslaan word deur die ander span as jy paas en hy in die tackle of touch die bal raak en hy val, sal die span wie die bal gehad het weer 3 kanse gegee word ( 3 touches )

    Geen voorentoe aangee nie

    Span wat nie die bal het moet elke keer 5m terug val as daar getik moet word

    ingilozi-park-top-tourist-attraction-close-to-mabalingwe-nature-reserve